Wild Waves Self Catering Accommodation

Self Catering Holiday Accommodation
Shelly Beach, South Coast, KwaZulu Natal South Africa

Enquiries phone Elsie or Gerrit:
Tel 039-315 7334
E-mail : wildwaves@telkomsa.net

RIGHT ON THE BEACH
Visitors Comments

Hi Elsie en Gerrit
Wil net se baie dankie vir die lekker kuier by die see in julle huisie. Dit was heerlik, behalwe vir die wind wat gewaai het. Seker maar altyd so hierdie tyd van die jaar. Het die dolfyne elke dag asook die walvisse baie geniet. Ons sal graag weer daar kom bly in die toekoms.
Kan nie anders as om by sulke gawe mense soos julle te kuier nie.
Nogmaals Dankie.
Vriendelike Groete
Erasmusse van Nelspruit
------------------------------------------------------------------------------
We had a wonderful stay with u, maybe the good that u do be returned to u in multiples.
Thank you so much !
Sent from my BlackBerry® wireless device
---------------------------------------------------------------------------
Hallo Elsie
Ek wil nog altyd net dankie sę vir die tydjie wat ons daar kon geniet het. Dit was baie lekker
En die huis was skoon en netjies. Die stoep is heerlik en die swembad op die perseel het
Groot aftrek gevind by my kleinseun Tiaan.
Baie dankie en groete aan jou en ook jou man.
Delano Koekemoer
-------------------------------------------------------------------------------
Dear Elsie,
I hope you are well.
I just wanted to thank you both for a wonderful holiday. Davide and I really had a fantastic time, which is largely due to your hospitality, friendliness and the lovely accommodation.
We will definitely be back.
Keep well and best regards
Melanie and Davide

Home Page | 2 Bedroom Units 1,2 & 3 | New Units 6 to 13 | Booking Enquiry | Directions & Map

South Africa Travel

  Hosted by SCWEB
Copyright © 2011